Tydens die Grensoorlog was ons generaals ‘naïef en skroom­vallig’, het ’n voorste historikus aan Pieter Malan gesê. Generaals van die destydse Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) loop deur onder sterk ...
Naspers se strategie vir sy Afrikaanse takke het die laaste jare drasties verander. Die eerste veranderings is klaar deurgevoer en 1 Augustus word nog so ’n slukdag vir Afrikaanssprekendes. Op 1 April ...